Sukkel jy jou M#@R af om tweedehandse parte te kry? Welkom by Moera, hier help ons mekaar!

VERKOOP OP MOERA
Gesoek & Gevra
Adverteer
Gesoek & Gevra
Adverteer

Sukkel jy jou M#@R af om tweedehandse parte te kry? Welkom by Moera, hier help ons mekaar!

VERKOOP OP MOERA

Hoe Werk Moera

Moera is 'n Veilige platform vir kopers & verkopers om transaksies te doen.

Kyk na inligting of video's hier onder om tou wys te raak oor hoe Moera werk en die sisteem te gebruik.

Verkoop al jou onnodige toerusting en onderdele of implemente wat jy nie meer kan gebruik nie op jou plaas met gemak deur Moera.


Ons is hier om jou te help. 
Van die Boer, vir die Boer!

Registreer as 'n ‘Vendor’

Alle verkopers moet eers registreer op die "Moera Winkel Platform". Die admin span kyk dan noukeurig of verkoper se 'dinge agter mekaar is' en word dan of goed- of afgekeur om te kan verkoop.

Wat is die
Kostes?

Daar is geen advertensiekostes vir produkte nie, maar wel wanneer n transaksie plaasvind word *% van die verkoper se prys as kommissie geneem.

*R1 - R100 000 5%

*R100 001 - R500 000 2%

*R500 001 - R1000 000 1%

*R1000 001 en op 0.5%

Ververvoer
opsies en kostes

Die vervoerkoste / optel van produkte is vir die koper se rekening.
Moera kan namens kliënte produkte oplaai teen addisionele kostes.

BTW
berekening?

Alle Toerusting, Produkte en Onderdele se pryse moet gelys word SONDER BTW.
BTW word dan automaties bygereken sodra produk gekoop word deur aankoper.

Betaling 

proses

Alle transaksie gelde word in Moera se rekening oorbetaal, as die koper die item ontvang het, word die geld beskikbaar gestel in die verkoper se Moera-rekening.

Uitbetaling

proses

Om geld te onttrek uit jou Moera-rekening uit, moet daar n ‘withdrawal request’ gedoen word by die ‘Dashboard’ funksie van jou rekening.

Kies een van die volgende opsies:

 KYK HOE 

Ons voel oor veiligheid

van on kopers en verkopers

kyk gerus na die onderstaande video

 KYK HOE 

Ons voel oor veiligheid

van on kopers en verkopers

kyk gerus na die onderstaande video

 HIER IS VIR JOU 

Bemarkings Materiaal

Deel gerus die onderstaande video op sosiale media en voel vry om die whatsapp weergawe te download en te versprei.

Deel op sosiale media

View Details
- +
Sold Out