Sukkel jy jou M#@R af om tweedehandse parte te kry? Welkom by Moera, hier help ons mekaar!

VERKOOP OP MOERA
Gesoek & Gevra
Adverteer
Gesoek & Gevra
Adverteer

Sukkel jy jou M#@R af om tweedehandse parte te kry? Welkom by Moera, hier help ons mekaar!

VERKOOP OP MOERA

Meer oor

Waar het Moera begin

Die idee van Moera het ontstaan toe ‘n boer parte vir ‘n ou stroper nodig gehad het, maar kon nie beskostigbare parte in die hande kry nie. ‘n Tweedehandse stroper moes toe aangekoop word en 'gestrip' word vir sy parte.


Die parte wat nodig was is toe gebruik, maar ‘n groot gedeelte van die stroper het oorgebly. Hierdie parte het soos soetkoek onder bure verkoop toe hulle dit weer vir hulle stropers kon gebruik.


Twee jaar nadat hierdie stroper se parte verkoop is, is daar steeds navrae oor parte van die spesifieke stroper.


Navrae ontstaan nie net vir stroper parte nie, maar ook ander toerusting. Nuwe parte raak onbeskostigbaar om op ou toerusting te gebruik.


Boere sit met baie parte in hulle store wat hulle nie meer kan gebruik nie, maar ‘n ander boer kan benut en daarvandaan het Moera ontstaan, van die Boer, vir die Boer.

View Details
- +
Sold Out